Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 33:24 Die Boodskap (DB)

“Mens, almal wat tussen die stede van Juda bly wat in puin lê, sê: ‘Die land is ons s’n. Abraham was net een mens, en die Here het die hele land vir hom gegee. Ons is tog baie meer as hy. Die land is nou ons eiendom!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 33

Kyk Esegiël 33:24 in konteks