Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:27 Die Boodskap (DB)

Hulle het nie eens behoorlike begrafnisse gehad soos helde wat in die oorlog dood is nie. Hulle is nie soos helde met militêre eerbewys begrawe nie. Almal was vir hulle bang. En wat het met hulle gebeur? Hulle is sommer in ’n gat in die grond gegooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:27 in konteks