Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:26 Die Boodskap (DB)

“Mesek-Tubal is ook daar, in die graf. Al hulle soldate se grafte is om hulle. Vroeër het mense gebewe as hulle van hierdie soldate gehoor het. Maar nou het Ek hulle van die aarde afgevee. Hulle is in die oorlog doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:26 in konteks