Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:25 Die Boodskap (DB)

Hulle lê nou magteloos daar saam met die ander wat in die oorloë dood is. Die grafte van al hulle mense is rondom hulle. Vroeër was die hele wêreld bang as jy net hulle naam noem. Maar nou lê hulle in die graf. Daar het niks van hulle oorgebly nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:25 in konteks