Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:24 Die Boodskap (DB)

“Elam lê daar. Al die mense van Elam lê ook in die graf. Ek het hulle soontoe weggejaag toe Ek hulle gestraf het. Almal was doodbang vir hulle. Maar waar is hulle nou? Hulle lê doodstil in die graf. Hulle kan niks doen nie. Ek het hulle tot in die dood toe verneder.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:24 in konteks