Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:23 Die Boodskap (DB)

Hulle grafte is diep in die grond gegrawe. Al hulle soldate lê ook daar. Vroeër het hulle baie mense doodgemaak. Almal was vir hulle bang. Kyk waar lê hulle nou! In die graf. Hulle vyande het hulle doodgemaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:23 in konteks