Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:7 Die Boodskap (DB)

“Egipte sal soos ’n woestyn word met niemand wat daarin bly nie. Dieselfde sal ook met al die nasies rondom Egipte gebeur. Egipte se stede sal soos ’n woestyn wees met geen lewe in nie; so ook die stede rondom Egipte. Die stede sal net ruïnes wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:7 in konteks