Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 30:6 Die Boodskap (DB)

Want so sê die Here: “Almal wat met Egipte saamgestaan het en hom ondersteun het, sal vernietig word. Egipte het gedink hy is sterk. Maar hy sal ondergaan. Nêrens in die land sal daar iemand oorbly nie. Hulle sal almal in die oorlog doodgemaak word,” sê die Here, die God van Esegiël.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 30

Kyk Esegiël 30:6 in konteks