Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:13 Die Boodskap (DB)

Die geluid wat ek gehoor het, was die vlerke van die lewende wesens wat teen mekaar geskuur het toe hulle opgestyg en begin vlieg het. Die wiele wat in mekaar gedraai het, het gemaak dat die geluid so groot was soos ’n aardbewing wat die aarde tref.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:13 in konteks