Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:14 Die Boodskap (DB)

Die Gees van die Here het my toe opgetel en van daardie plek af weggevat waar ek die Here gesien het. Ek het baie benoud en bang gevoel. Maar die Here se hand was swaar op my.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:14 in konteks