Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:18 Die Boodskap (DB)

Jy het alles rondom jou vuil gesmeer. Jy het almal met wie jy besigheid gedoen het, bedrieg. Daarom het Ek ’n vuur binne-in jou aan die brand gesteek. En hierdie vuur sal jou verteer. Ek sal jou tot as verbrand. En al die mense van die aarde sal kyk hoe Ek dit doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:18 in konteks