Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:17 Die Boodskap (DB)

“Jy het so trots op jouself geword omdat jy mooi en slim en ryk was. En toe het jy skelm geword sodat jy nog meer geld in die hande kon kry. Jy het almal om jou belieg en bedrieg. Daarom het Ek jou uit die hemel gegooi. Ek het jou op die aarde neergegooi. Die heersers en belangrike mense op die aarde het gekyk hoe jy verneder word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:17 in konteks