Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:19 Die Boodskap (DB)

Al die mense wat jou op aarde geken het, sal skrik en bewe as hulle sien wat met jou gebeur. Ek maak jou ’n voorbeeld sodat hulle nie sal doen wat jy gedoen het nie. Ek maak ’n verskriklike einde aan jou. Jy sal nie meer bestaan nie!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:19 in konteks