Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:16 Die Boodskap (DB)

Jy het die slegte begin doen omdat jy so ryk was. Jy het groot mag oor mense gehad. Toe het jy verkeerde dinge begin doen. Daarom het Ek jou weggejaag sodat jy nooit weer voor My mag kom nie. Jy was die magtige boodskapper wat my huis in die hemel moes oppas, maar Ek het jou weggejaag. Jy sal nie weer kom waar Ek is nie omdat dit daar te skoon vir jou is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:16 in konteks