Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:7 Die Boodskap (DB)

Hulle het die beste materiaal gebruik om seile van te maak. Mense het hierdie skip uitgeken aan sy seile wat van baie kleure geweef was. Hulle het jou seile pers en rooi gemaak sodat almal jou van ver af kon raaksien.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:7 in konteks