Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:6 Die Boodskap (DB)

En hulle het vir jou roeispane gemaak van die eikebome wat by Basan groei. Hulle het jou dek van sipreshout gebou wat van die kus van Siprus af kom. En kan jy dit glo? Hulle het duur ivoor gebruik om jou dek te versier!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:6 in konteks