Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:27 Die Boodskap (DB)

Daardie dag het alles vergaan. Van al jou rykdom het niks oorgebly nie. Jou soldate en die mense wat op jou skepe werk, is op dieselfde dag uitgewis. Selfs die mense wat jou goed op hulle skepe gehad het om dit te gaan verkoop, is in daardie orkaan dood. Al jou mense is verwoes. Jy het op see vergaan. Alles is verlore!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:27 in konteks