Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:26 Die Boodskap (DB)

En so het al jou besigheid jou skatryk gemaak. Jy het ’n ryk en magtige nasie geword. Jou skure was vol duur goed.“Maar let nou mooi op! Die mense wat roeiers op jou skip is, het reguit in ’n orkaan ingeroei. Die wind het jou skip op die diepsee verpletter.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:26 in konteks