Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:16 Die Boodskap (DB)

Die mense van Aram het ook besigheid met jou kom doen, want jy het baie dinge gemaak. Hulle het jou goed kom koop met hulle materiaal wat van verskillende kleure was en die duur edelstene wat hulle uit hulle myne gehaal het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:16 in konteks