Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 27:15 Die Boodskap (DB)

Die mense van Dedan het ook gekom om met jou besigheid te doen. Die mense op die eilande het die goed wat jy gemaak het, vir jou verkoop. Hulle het jou betaal met olifantstande en baie duur hout.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 27

Kyk Esegiël 27:15 in konteks