Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:16 Die Boodskap (DB)

Dan sal al die regeerders en konings van hierdie dorpe en stede opstaan. En hulle sal al die pragtige, duur klere wat hulle aanhet, uittrek. Vol vrees sal hulle op die grond neerval, so bang sal hulle wees oor wat gebeur het en wat hulle alles gesien het. Hulle sal bewe van vrees, bewe oor wat Ek aan jou gedoen het, Tirus.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:16 in konteks