Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:15 Die Boodskap (DB)

Dis wat die Here, die God van Esegiël, verder oor Tirus sê: “Al die mense wat op die eilande langs die kuslyn naby jou bly, sal bewe as hulle hoor hoe Ek jou vernietig het, Tirus. Hulle sal hoor hoe jy in jou nood roep om hulp. Hulle sal hoor hoe die mense wat gewond is, hardop huil.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:15 in konteks