Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:17 Die Boodskap (DB)

“Daardie dag sal hierdie mense ’n begrafnislied sing. Hulle sal sê: ‘Jy was so ’n bekende stad op die mooi eiland van Tirus. Jy het oor die see regeer, so sterk was jy. En nou is jy verwoes! Daar het niks van jou oorgebly nie. Eens op ’n tyd het jou mense met hulle bote oor die hele wêreld gevaar. En hulle was so sterk en ryk dat almal vir hulle bang was.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:17 in konteks