Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:14 Die Boodskap (DB)

Ek maak jou eiland ’n kaal rotsplaat waarop niks kan groei nie. Die vissermanne sal hulle nette oor jou uitgooi om in die son droog te word. En jy sal nooit herbou word nie, want Ek, die Here, sê so.” Dit is die woord van die Here, Esegiël se God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:14 in konteks