Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:13 Die Boodskap (DB)

Ek sal daardie dag die musiek stop in jou stede sodat niemand meer kan sing nie. Niemand sal meer bly wees nie. Niemand sal in jou stad op ’n musiekinstrument speel nie omdat niemand opgewek sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:13 in konteks