Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:7 Die Boodskap (DB)

Almal kan duidelik sien hoe sleg die stad is. Die mense van die stad pleeg moord en was nie eens die bloed af nie. Die stad probeer nie eens haar slegte dade wegsteek nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:7 in konteks