Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:6 Die Boodskap (DB)

“Sê dan vir hulle dis wat die Here, Esegiël se God, vir hulle hierdeur wil sê: Jerusalem gaan definitief verwoes word. Want dit is ’n stad vol mense wat ander doodmaak. Jerusalem is ’n pot vol korrupsie. Haal nou die vleis stuk vir stuk uit. Moenie uitkies watter stuk jy eerste vat nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:6 in konteks