Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:18 Die Boodskap (DB)

Ek het die volgende oggend vir my mense gesê wat die Here gesê het. En daardie aand is my vrou dood. Die volgende oggend het ek alles presies gedoen soos die Here vir my gesê het om te doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:18 in konteks