Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 24:17 Die Boodskap (DB)

Jy mag sug, maar net saggies. Ook as julle haar begrawe, mag jy nie hard huil nie. Jy mag op geen manier verraai dat jou hart stukkend gebreek is deur jou vrou se dood nie. En as vriende jou wil troos of vir jou kos wil bring omdat jou vrou nie meer daar is om vir jou te sorg nie, mag jy dit nie aanvaar nie.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 24

Kyk Esegiël 24:17 in konteks