Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:19 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, die God van Esegiël, oor julle: “Julle is ’n waardelose en nuttelose klomp skuim. Daarom gaan Ek julle almal in Jerusalem in ’n smeltery bymekaargooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:19 in konteks