Soos jy silwer, koper, yster, lood en tin saamgooi en die vuur aanblaas en warm maak om die metale te smelt, so gooi Ek julle bymekaar. Want Ek is kwaad oor al julle slegte dade. Ek smelt julle.