Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 22:18 Die Boodskap (DB)

“Mens, Israel het vir My soos die skuim geword wat agterbly as jy silwer smelt. Jy gooi die silwer af en verkoop dit, maar die skuim het geen nut nie. Jy gooi dit weg, want niemand kan iets daarmee doen nie. My volk is ’n nuttelose, waardelose mengsel van koper, tin, yster en lood.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 22

Kyk Esegiël 22:18 in konteks