Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:32 Die Boodskap (DB)

Julle sal soos petrol wees wat op die vuur gegooi word. Julle sal in julle eie land doodgemaak word. Julle hele volk sal uitgewis word. Agterna sal niemand eers meer kan onthou dat daar so ’n volk soos die Ammoniete was nie! Dit is wat Ek, die Here, vir julle te sê het, Ammoniete.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:32 in konteks