Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 21:31 Die Boodskap (DB)

Ek is kwaad oor wat julle alles gedoen het. En Ek sal julle in my woede straf. Dit sal vir julle voel of Ek vuur oor julle blaas, so erg gaan my woede wees. Ek sal julle oorgee sodat wrede mense julle namens My straf. Hierdie wrede mense weet hoe om mense te vernietig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 21

Kyk Esegiël 21:31 in konteks