Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:7 Die Boodskap (DB)

Jou werk is om alles wat Ek vir jou sê presies so vir hulle te sê, of hulle hulle daaraan steur of nie. Onthou dat hulle ’n klomp rebelle is. Hulle sal vir seker nie na jou luister nie!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:7 in konteks