Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:6 Die Boodskap (DB)

“Mens, jy mag nie bang wees vir die mense vir wie jy hierdie boodskap bring nie. Jy mag jou ook nie steur aan wat hulle dalk oor jou boodskap te sê het nie. Selfs al dreig hulle jou en voel dit of hulle beledigings jou soos ’n skerp doringheining of giftige skerpioene steek, moet jy regop tussen hierdie klomp mense gaan staan en hardop alles uitroep wat Ek vir jou sê. Moenie dat hulle jou die skrik op die lyf jaag nie. Onthou heeltyd hoe hulle van die begin af tot nou toe teen My in opstand was.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:6 in konteks