Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:8 Die Boodskap (DB)

“En jy moet mooi luister na wat Ek nou vir jou gaan sê. Pas op dat jy nie ook teen My in opstand begin kom soos hierdie volk nie. Pas op dat jy nie ook later ’n rebel word soos die mense vir wie jy my boodskap moet gaan verkondig nie. “Maak nou oop jou mond. Ek wil vir jou iets gee wat jy moet eet.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:8 in konteks