Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 2:5 Die Boodskap (DB)

Jy moet met hulle praat, of hulle nou luister en of hulle nie luister nie. Want onthou, hulle is ’n klomp rebelle wat heeltyd teen My in opstand is. As hulle na jou geluister het, sal hulle ten minste weet dat daar iemand onder hulle was wat gepreek het oor wat die Here wil hê hulle moet doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 2

Kyk Esegiël 2:5 in konteks