Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:18 Die Boodskap (DB)

En jy het die mooi klere wat Ek vir jou gekoop het, gebruik om oor jou afgodsbeelde te gooi. Jy het die olie wat Ek vir jou gekoop het, gebruik om vir die afgode offers te bring. En jy het wierook vir hulle gebrand om hulle te vereer, die einste wierook wat Ek vir jou gekoop het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:18 in konteks