Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 16:19 Die Boodskap (DB)

Verbeel jou! Ek is jou God, en Ek gee vir jou die beste om te eet. En wat Ek vir jou gee, gaan offer jy toe vir afgode, dooie beelde wat niks vir jou kan doen nie. Ja, dít is die slegte dinge wat jy aangevang het,” sê die Here, Esegiël se God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 16

Kyk Esegiël 16:19 in konteks