Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:8 Die Boodskap (DB)

Ek sal self teen sulke mense draai en ’n vreeslike voorbeeld van hulle maak. Ek sal hulle vernietig en hulle weggooi sodat hulle nie meer deel van my volk is nie. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:8 in konteks