Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:7 Die Boodskap (DB)

Ek is die Here, en Ek sal almal straf wat voor afgode buig en slegte dade doen. Of dit ’n vreemdeling of ’n Israeliet is wat My verwerp en voor afgode gaan buig, Ek sal hulle straf as hulle dan die vermetelheid het om te kom vra wat Ek vir hulle te sê het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:7 in konteks