Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:9 Die Boodskap (DB)

En as iemand vir hierdie mense sê hy praat namens My, en hy lieg, sal dit wees omdat Ek hulle wil straf. Ek sal al sulke mense uitroei en vernietig, en hulle sal nie deel van my volk wees nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:9 in konteks