Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 14:6 Die Boodskap (DB)

“Daarom, gaan sê vir Israel die Here sê: Draai om! Draai weg van julle afgode af. Hou op om voor julle afgode te buig en hulle te aanbid, en aanbid My. En hou op met julle slegte dade.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 14

Kyk Esegiël 14:6 in konteks