Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:20 Die Boodskap (DB)

“Daarom breek Ek al die toorkrag waarmee julle dié arme mense in julle mag probeer kry het soos ’n mens wilde voëltjies vang om hulle in ’n hok op te sluit,” sê die Here, die God van Esegiël. “Ek ruk die net waarmee julle hulle soos voëltjies probeer vang het, uit julle hande uit. En Ek maak die hokkie se deur wyd oop sodat die mense in vryheid kan uitvlieg.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:20 in konteks