Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 13:19 Die Boodskap (DB)

Julle het mense op ’n pad gelei sodat hulle al verder van My af weggegaan het, en julle het boonop van hulle betaling gekry om dié boel leuens aan hulle te verkondig. Julle het leuens aan mense vertel wat graag leuens wil hoor. En so het julle mense doodgemaak wat nie doodgemaak moes word nie. En julle het lewe belowe aan mense wat nie gaan lewe nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 13

Kyk Esegiël 13:19 in konteks