Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:4 Die Boodskap (DB)

“Bring dan jou bagasie buitetoe gedurende die dag terwyl jou mense sien wat jy doen. En dan, terwyl jy almal se aandag het, gaan teen die aand uit jou huis uit, net soos gevangenes doen wat die lang reis na ’n vreemde land aanpak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:4 in konteks