Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:3 Die Boodskap (DB)

Daarom moet jy nou vir jou volk demonstreer wat dit beteken om as gevangenes na ’n vreemde land weggevoer te word. Pak net genoeg in ’n rugsak wat jy kan dra. Sluit dan jou huis en vensters dig toe, asof jy op ’n lang reis vertrek. Tref al jou voorbereidings vir die reis helder oordag sodat almal jou kan sien. Miskien sal hulle dan snap wat Ek vir hulle probeer sê. Maar hulle is so opstandig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:3 in konteks