Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:24 Die Boodskap (DB)

“Daardie dag sal julle sien wat kom van al die vals beloftes wat party mense gemaak het, en nogal asof hulle dit van My gehoor het, naamlik dat daar in die toekoms vrede en voorspoed in julle land gaan wees.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:24 in konteks