Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 12:23 Die Boodskap (DB)

Wel, gaan sê dan nou vir die mense dat die Here, die God van Esegiël, sê: Ek gaan sorg dat julle nooit weer hierdie spreekwoord gebruik nie omdat alles waar sal word wat die mense wat namens My praat julle oor gewaarsku het. Daar sal ’n nuwe spreekwoord onder julle uitgedink word in die plek van die ou een. Julle sal sê: Die tyd het gekom dat alles waaroor die mans van God ons gewaarsku het, net so gebeur het soos hulle vir ons gesê het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 12

Kyk Esegiël 12:23 in konteks